Discussion:
DIS NAWEEK !!!! HI-HA !!!
(te oud om op te antwoorden)
SWAELKI
2008-08-22 16:13:29 UTC
Permalink
Hallo mense.

Dis naweek !!! Wonderliki !!! Die week was lank en ek het baie hard
gewerk. Vanmiddag toe ek by die huis kom het ek eers so 'n uurtjie op
my bed gaan le om 'n uiltjie te knip. Weer my krag herwin.

My oudste broer en sy vrou kom die naweek vir my kuier. Ek is baie
opgewonde daaroor. Hulle kinders is ook al groot en nou kan ons weer
soos jong mense die lewe geniet.... nie dat my kinders vir my 'n
meulsteen om die nek was nie maar dit is 'n baie groot
verantwoordelikheid om kinder groot te maak en op te voed. My broer
bring sy quate bikes saam en ons gaan die hele plaas vol ry. Dis
darem baie lekker as die wind so deur jou hare waai en jy voel die
krag van die quate bike onder jou lyf. Saterdag aand gaan ons vleis
braai en Sondag wil 'n behoorlike sondagmaal kook met poeding en al.

Hanry jy is nou met vakasie !!! Jy moet elke oomblik daarvan geniet.
Mathilda hoekom is jy so stil?

Ek hoop om gou weer van julle te hoor.

Liefde Groete

Swaelki
De wereld van Hanry
2008-08-22 22:51:03 UTC
Permalink
Hoi,

Ja, klopt ik heb nu heerlijk vakantie.
Ik probeer elk moment te genieten, zeker weten :)
Heb plannen om van alles te gaan doen.
Eerst even de slaap zien te vinden.
Ik zie dat het al weer tien voor 12 in de nacht is hier in Nederland.
Amai, das beetje laat voor mijn doen...
Nah, ik ga maar eens zien of ik de slaap kan vinden.
--
Hanry
De wereld van Hanry: http://www.hanry.nl/
Post by SWAELKI

2008-08-27 16:11:29 UTC
Permalink
Post by De wereld van Hanry
Hoi,
Ja, klopt ik heb nu heerlijk vakantie.
Ik probeer elk moment te genieten, zeker weten :)
Heb plannen om van alles te gaan doen.
Eerst even de slaap zien te vinden.
Ik zie dat het al weer tien voor 12 in de nacht is hier in Nederland.
Amai, das beetje laat voor mijn doen...
Nah, ik ga maar eens zien of ik de slaap kan vinden.
--
Hanry
De wereld van Hanry:http://www.hanry.nl/
Post by SWAELKI
Hallo mense.
Dis naweek !!! Wonderliki !!!  Die week was lank en ek het baie hard
gewerk.  Vanmiddag toe ek by die huis kom het ek eers so 'n uurtjie op
my bed gaan le om 'n uiltjie te knip.  Weer my krag herwin.
My oudste broer en sy vrou kom die naweek vir my kuier.  Ek is baie
opgewonde daaroor.  Hulle kinders is ook al groot en nou kan ons weer
soos jong mense die lewe geniet.... nie dat my kinders vir my 'n
meulsteen om die nek was nie maar dit is 'n baie groot
verantwoordelikheid om kinder groot te maak en op te voed.  My broer
bring sy quate bikes saam en ons gaan die hele plaas vol ry.  Dis
darem baie lekker as die wind so deur jou hare waai en jy voel die
krag van die quate bike onder jou lyf.  Saterdag aand gaan ons vleis
braai en Sondag wil 'n behoorlike sondagmaal kook met poeding en al.
Hanry jy is nou met vakasie !!!  Jy moet elke oomblik daarvan geniet.
Mathilda hoekom is jy so stil?
Ek hoop om gou weer van julle te hoor.
Liefde Groete
Swaelki- Hide quoted text -
- Show quoted text -
HALLO HANRY

DIE WEEK VLIEG VERBY !!!! EH HOOP JY KRY ALS GEDOEN WAT JY GRAAG WIL
DOEN DIE VAKANSIE. MY VAKANSIE BEGIN DIE 19DE SEPTEMBER. DAN GAAN EK
VIR 3 WEKE MET VERLOF. EK SIEN BAIE UIT DAARNA.

DIE WINTER GAAN NOU GOU VERBY. EEN VAN DIE DAE IS DIT WEER LEKKER
SOMER HIER BY MY.

GENIET DIE DAG.

GROETE

SWAELKI
De wereld van Hanry
2008-08-28 08:06:16 UTC
Permalink
Hoi Swaelki,

Ja de week vliegt voorbij ja. Ik vermaak me hier prima. Eergister heb ik een
reis per bus en trein gedaan door Nederland.
Heb een verslag met foto's op mijn weblog gezet. Mocht je het willen zien
dan kun je gaan naar:

http://www.hanry.nl/wordpress/2008/08/27/vakantie-2008-dag-4-dinsdag-26-augustus/

En al mijn anderen verhalen van de vakantie vindt je ook in mijn weblog:

http://www.hanry.nl/wordpress/

Vanavond ga ik naar de TV studio van de TROS in Hilversum om een opnamen van
het TV programma Opgelicht bij te wonen.
De website van dit programma is te vinden op:
http://www.opgelicht.nl/

Gister heb ik heel rustig aan gedaan en lekker uitgerust :)

Konklusie: Ik vermaak mij prima. :)

Dus jij krijgt nog vakantie?
Heb je nog plannen om ergens heen te gaan met je vakantie?
Lekker vakantie :)

Hier is het nu ook zomer alleen als je naar het weer kijkt valt het wat
tegen. Regelmatig regen en bewolking. Volgens mij heeft de zon ook vakantie.
Maar ja, ik heb zo iets als het maar droog is en ze zeggen dat het vandaag
rond de 20 graden gaat worden. Ach, is niet slecht denk ik :)

Zo, nu ga ik even een ontbijtje doen. :)
Ben een uurtje wakker nu. :)

Loading...